Matteus 26:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het een van die twaalf, die een met die naam Judas Iskaʹriot,+ na die hoofpriesters toe gegaan Lukas 22:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en hy het weggegaan en met die hoofpriesters en tempelhoofmanne gepraat oor ’n doeltreffende manier om hom aan hulle te verraai.+
14 Toe het een van die twaalf, die een met die naam Judas Iskaʹriot,+ na die hoofpriesters toe gegaan
4 en hy het weggegaan en met die hoofpriesters en tempelhoofmanne gepraat oor ’n doeltreffende manier om hom aan hulle te verraai.+