Matteus 26:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Van toe af het hy dus ’n goeie geleentheid bly soek om hom te verraai.+ Lukas 22:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het hy ingestem, en hy het ’n goeie geleentheid begin soek om hom aan hulle te verraai sonder dat daar ’n skare by is.+
6 Toe het hy ingestem, en hy het ’n goeie geleentheid begin soek om hom aan hulle te verraai sonder dat daar ’n skare by is.+