Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En terwyl hy nog gepraat het, kyk! toe het Judas,+ een van die twaalf, gekom, en saam met hom ’n groot menigte met swaarde+ en knuppels, gestuur deur die hoofpriesters en ouer manne van die volk.+

  • Lukas 22:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Terwyl hy nog gepraat het, kyk! ’n skare, en die man met die naam Judas, een van die twaalf, het voor hulle uit gegaan;+ en hy het nader gekom na Jesus toe om hom te soen.+

  • Johannes 18:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarom het Judas die afdeling soldate en beamptes van die hoofpriesters en van die Fariseërs geneem en met fakkels en lampe en wapens daar gekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel