Matteus 27:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Toe het hy Barabʹbas vir hulle vrygelaat, maar hy het Jesus laat gesel+ en hom oorgelewer om aan die paal gehang te word.+ Johannes 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het Pilatus Jesus geneem en hom gegesel.+
26 Toe het hy Barabʹbas vir hulle vrygelaat, maar hy het Jesus laat gesel+ en hom oorgelewer om aan die paal gehang te word.+