Matteus 27:61 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 61 Maar Maria Magdaleʹna en die ander Maria het daar gebly en voor die graf gesit.+ Lukas 23:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 Maar die vroue, wat saam met hom uit Galileʹa gekom het, het gevolg en die gedenkgraf+ bekyk en hoe sy liggaam neergelê is;+
55 Maar die vroue, wat saam met hom uit Galileʹa gekom het, het gevolg en die gedenkgraf+ bekyk en hoe sy liggaam neergelê is;+