Eksodus 25:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En jy moet voortdurend die toonbrode op die tafel voor my sit.+ Eksodus 29:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En Aäron en sy seuns moet die vleis van die ram en die brood wat in die mandjie is, by die ingang van die tent van samekoms eet.+ Levitikus 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En dit moet Aäron en sy seuns s’n word,+ en hulle moet dit op ’n heilige plek eet,+ want dit is iets hoogheiligs vir hom uit Jehovah se vuuroffers, as ’n voorskrif tot onbepaalde tyd.”
32 En Aäron en sy seuns moet die vleis van die ram en die brood wat in die mandjie is, by die ingang van die tent van samekoms eet.+
9 En dit moet Aäron en sy seuns s’n word,+ en hulle moet dit op ’n heilige plek eet,+ want dit is iets hoogheiligs vir hom uit Jehovah se vuuroffers, as ’n voorskrif tot onbepaalde tyd.”