Genesis 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarna het Jehovah vir Noag gesê: “Gaan in die ark in, jy en jou hele huisgesin,+ want jy, het ek gesien, is regverdig voor my in hierdie geslag.+ Filippense 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 wat ywer betref, ’n vervolger van die gemeente;+ wat regverdigheid betref wat deur middel van die wet is, iemand wat getoon het dat hy onberispelik is.
7 Daarna het Jehovah vir Noag gesê: “Gaan in die ark in, jy en jou hele huisgesin,+ want jy, het ek gesien, is regverdig voor my in hierdie geslag.+
6 wat ywer betref, ’n vervolger van die gemeente;+ wat regverdigheid betref wat deur middel van die wet is, iemand wat getoon het dat hy onberispelik is.