Matteus 25:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Sy heer het vir hom gesê: ‘Mooi so, goeie en getroue slaaf!+ Jy was oor ’n paar dinge getrou.+ Ek sal jou oor baie dinge aanstel.+ Gaan in die vreugde+ van jou heer in.’ Lukas 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy wat in die geringste getrou is, is ook in baie getrou, en hy wat in die geringste onregverdig is, is ook in baie onregverdig.+ Openbaring 2:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En aan hom wat oorwin en my dade tot die einde toe onderhou,+ sal ek gesag oor die nasies gee,+
21 Sy heer het vir hom gesê: ‘Mooi so, goeie en getroue slaaf!+ Jy was oor ’n paar dinge getrou.+ Ek sal jou oor baie dinge aanstel.+ Gaan in die vreugde+ van jou heer in.’
10 Hy wat in die geringste getrou is, is ook in baie getrou, en hy wat in die geringste onregverdig is, is ook in baie onregverdig.+