Matteus 21:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 As ons egter sê: ‘Uit die mense’, het ons die skare om te vrees,+ want hulle almal beskou Johannes as ’n profeet.”+ Markus 11:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Maar durf ons sê: ‘Uit die mense’?”—Hulle het die skare gevrees, want dié het almal gemeen dat Johannes werklik ’n profeet was.+
26 As ons egter sê: ‘Uit die mense’, het ons die skare om te vrees,+ want hulle almal beskou Johannes as ’n profeet.”+
32 Maar durf ons sê: ‘Uit die mense’?”—Hulle het die skare gevrees, want dié het almal gemeen dat Johannes werklik ’n profeet was.+