Matteus 21:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Weer het hy ander slawe gestuur, meer as die eerstes, maar hulle het dieselfde met dié gedoen.+ Markus 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En weer het hy ’n ander slaaf na hulle toe gestuur; en hom het hulle oor die kop geslaan en oneer aangedoen.+
4 En weer het hy ’n ander slaaf na hulle toe gestuur; en hom het hulle oor die kop geslaan en oneer aangedoen.+