Matteus 21:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Toe die landbouers die seun sien, het hulle onder mekaar gesê: ‘Dit is die erfgenaam;+ kom, laat ons hom doodmaak en sy erfenis kry!’+ Markus 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar daardie landbouers het onder mekaar gesê: ‘Dit is die erfgenaam.+ Kom, laat ons hom doodmaak, en die erfenis sal ons s’n wees.’+
38 Toe die landbouers die seun sien, het hulle onder mekaar gesê: ‘Dit is die erfgenaam;+ kom, laat ons hom doodmaak en sy erfenis kry!’+
7 Maar daardie landbouers het onder mekaar gesê: ‘Dit is die erfgenaam.+ Kom, laat ons hom doodmaak, en die erfenis sal ons s’n wees.’+