Matteus 24:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Jesus het toe vertrek en van die tempel af weggegaan, maar sy dissipels het nader gekom om hom die tempelgeboue te wys.+ Markus 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Terwyl hy uit die tempel uitgegaan het, het een van sy dissipels vir hom gesê: “Leermeester, kyk! watter klippe en watter geboue!”+
24 Jesus het toe vertrek en van die tempel af weggegaan, maar sy dissipels het nader gekom om hom die tempelgeboue te wys.+
13 Terwyl hy uit die tempel uitgegaan het, het een van sy dissipels vir hom gesê: “Leermeester, kyk! watter klippe en watter geboue!”+