Matteus 26:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Omdat hulle baie bedroef was hieroor, het elkeen van hulle vir hom begin sê: “Here, dit is tog nie ek nie?”+ Markus 14:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hulle het begin om bedroef te word en een vir een vir hom te sê: “Dit is tog nie ek nie?”+ Johannes 13:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die dissipels het na mekaar begin kyk, nie seker van watter een hy dit gesê het nie.+
22 Omdat hulle baie bedroef was hieroor, het elkeen van hulle vir hom begin sê: “Here, dit is tog nie ek nie?”+