73 Na ’n klein rukkie het dié wat daar rondgestaan het, nader gekom en vir Petrus gesê: “Jy is beslis ook een van hulle, want jou dialek verraai jou.”+
70 Weer het hy dit ontken. En na ’n klein rukkie het dié wat daar gestaan het, weer eens vir Petrus begin sê: “Jy is beslis een van hulle, want jy is ’n Galileër.”+
26 Een van die slawe van die hoëpriester, wat ’n familielid was van die man wie se oor Petrus afgekap het,+ het gesê: “Ek het jou in die tuin saam met hom gesien, nie waar nie?”