Johannes 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 As ek julle aardse dinge vertel het en julle nogtans nie glo nie, hoe sal julle glo as ek julle hemelse dinge vertel?+ Johannes 8:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Omdat ek daarenteen die waarheid praat, glo julle my nie.+
12 As ek julle aardse dinge vertel het en julle nogtans nie glo nie, hoe sal julle glo as ek julle hemelse dinge vertel?+