Matteus 26:65 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 Toe het die hoëpriester sy boklere geskeur en gesê: “Hy het gelaster!+ Waarvoor het ons nog getuies nodig?+ Kyk! Nou het julle die lastering gehoor.+ Markus 14:63 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 63 Hierop het die hoëpriester sy onderkledingstukke geskeur+ en gesê: “Waarvoor het ons nog getuies nodig?+
65 Toe het die hoëpriester sy boklere geskeur en gesê: “Hy het gelaster!+ Waarvoor het ons nog getuies nodig?+ Kyk! Nou het julle die lastering gehoor.+
63 Hierop het die hoëpriester sy onderkledingstukke geskeur+ en gesê: “Waarvoor het ons nog getuies nodig?+