45 Maar hulle het steeds nie hierdie woord verstaan nie. Trouens, dit is vir hulle verberg sodat hulle dit nie sou begryp nie, en hulle was bang om hom oor hierdie woord uit te vra.+
34 Hulle het egter nie die betekenis van enige van hierdie dinge verstaan nie; maar hierdie woord was vir hulle verborge, en hulle het nie verstaan wat gesê is nie.+