Numeri 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 moet hy hom van wyn en sterk drank onthou. Hy mag nie wynasyn of die asyn van sterk drank drink+ of enige sap drink wat van druiwe gemaak is nie, of vars of gedroogde druiwe eet nie. Rigters 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En let dan nou asseblief op jouself en moenie wyn of sterk drank drink nie+ en moenie iets onreins eet nie.+ Matteus 11:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Net so het Johannes gekom en nie geëet of gedrink nie,+ en tog sê mense: ‘Hy het ’n demoon’;
3 moet hy hom van wyn en sterk drank onthou. Hy mag nie wynasyn of die asyn van sterk drank drink+ of enige sap drink wat van druiwe gemaak is nie, of vars of gedroogde druiwe eet nie.
4 En let dan nou asseblief op jouself en moenie wyn of sterk drank drink nie+ en moenie iets onreins eet nie.+