Eksodus 23:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “As jy jou vyand se bul of sy esel teëkom wat wegdwaal, moet jy dit vir seker na hom toe terugbring.+ Spreuke 25:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 As die een wat jou haat, honger is, gee hom brood om te eet; en as hy dors is, gee hom water om te drink.+ Romeine 12:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar “as jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink;+ want deur dit te doen, sal jy vurige kole op sy hoof hoop”.+
4 “As jy jou vyand se bul of sy esel teëkom wat wegdwaal, moet jy dit vir seker na hom toe terugbring.+
21 As die een wat jou haat, honger is, gee hom brood om te eet; en as hy dors is, gee hom water om te drink.+
20 Maar “as jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink;+ want deur dit te doen, sal jy vurige kole op sy hoof hoop”.+