Matteus 13:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat die een betref wat tussen die dorings gesaai is, dit is die een wat die woord hoor, maar die sorge van hierdie stelsel van dinge+ en die bedrieglike krag van rykdom verstik die woord, en hy word onvrugbaar.+ Markus 4:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Daar is nog ander wat tussen die dorings gesaai word; dit is hulle wat die woord gehoor het,+
22 Wat die een betref wat tussen die dorings gesaai is, dit is die een wat die woord hoor, maar die sorge van hierdie stelsel van dinge+ en die bedrieglike krag van rykdom verstik die woord, en hy word onvrugbaar.+