2 Konings 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En terwyl hulle al pratende verder geloop het, kyk! toe was daar ’n strydwa+ van vuur en perde van vuur, en dié het ’n skeiding tussen hulle twee gemaak; en Eliʹa het in die windstorm na die hemel opgevaar.+ Matteus 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En kyk! daar het Moses en Eliʹa aan hulle verskyn, in gesprek met hom.+ Markus 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ook het Eliʹa saam met Moses aan hulle verskyn, en hulle was in gesprek met Jesus.+
11 En terwyl hulle al pratende verder geloop het, kyk! toe was daar ’n strydwa+ van vuur en perde van vuur, en dié het ’n skeiding tussen hulle twee gemaak; en Eliʹa het in die windstorm na die hemel opgevaar.+