Lukas 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 maar gesê: “Die Seun van die mens moet baie lyding ondergaan en verwerp word deur die ouer manne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en doodgemaak word+ en op die derde dag opgewek word.”+ Lukas 13:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Nietemin moet ek vandag en môre en oormôre verder gaan, want dit is nie toelaatbaar dat ’n profeet buite Jerusalem doodgemaak word nie.+
22 maar gesê: “Die Seun van die mens moet baie lyding ondergaan en verwerp word deur die ouer manne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en doodgemaak word+ en op die derde dag opgewek word.”+
33 Nietemin moet ek vandag en môre en oormôre verder gaan, want dit is nie toelaatbaar dat ’n profeet buite Jerusalem doodgemaak word nie.+