Matteus 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Jesus het geantwoord en gesê: “O ongelowige en verdraaide geslag,+ hoe lank moet ek by julle bly? Hoe lank moet ek julle verdra? Bring hom hier na my toe.” Markus 9:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy het geantwoord en vir hulle gesê: “O ongelowige geslag,+ hoe lank moet ek by julle bly? Hoe lank moet ek julle verdra? Bring hom na my toe.”+
17 Jesus het geantwoord en gesê: “O ongelowige en verdraaide geslag,+ hoe lank moet ek by julle bly? Hoe lank moet ek julle verdra? Bring hom hier na my toe.”
19 Hy het geantwoord en vir hulle gesê: “O ongelowige geslag,+ hoe lank moet ek by julle bly? Hoe lank moet ek julle verdra? Bring hom na my toe.”+