Matteus 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 In daardie uur het die dissipels by Jesus gekom en gesê: “Wie is werklik die grootste in die koninkryk van die hemele?”+ Markus 9:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En hulle het in Kaperʹnaum ingekom. En toe hy in die huis was, het hy hulle gevra: “Waaroor het julle op die pad geargumenteer?”+ Lukas 22:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daar het egter ook ’n driftige woordewisseling onder hulle ontstaan oor wie van hulle blykbaar die grootste was.+
18 In daardie uur het die dissipels by Jesus gekom en gesê: “Wie is werklik die grootste in die koninkryk van die hemele?”+
33 En hulle het in Kaperʹnaum ingekom. En toe hy in die huis was, het hy hulle gevra: “Waaroor het julle op die pad geargumenteer?”+
24 Daar het egter ook ’n driftige woordewisseling onder hulle ontstaan oor wie van hulle blykbaar die grootste was.+