Johannes 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het die Samaritaanse vrou vir hom gesê: “Hoe is dit dat u, hoewel u ’n Jood is, vir my ’n bietjie water vra om te drink, terwyl ek ’n Samaritaanse vrou is?” (Want Jode het niks met Samaritane te doen nie.)+
9 Toe het die Samaritaanse vrou vir hom gesê: “Hoe is dit dat u, hoewel u ’n Jood is, vir my ’n bietjie water vra om te drink, terwyl ek ’n Samaritaanse vrou is?” (Want Jode het niks met Samaritane te doen nie.)+