Jesaja 44:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Dink aan hierdie dinge, o Jakob,+ en jy, o Israel, want jy is my kneg.+ Ek het jou geformeer.+ Jy is ’n kneg wat aan my behoort. O Israel, ek sal jou nie vergeet nie.+
21 “Dink aan hierdie dinge, o Jakob,+ en jy, o Israel, want jy is my kneg.+ Ek het jou geformeer.+ Jy is ’n kneg wat aan my behoort. O Israel, ek sal jou nie vergeet nie.+