Matteus 13:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 In dié tyd sal die regverdiges so helder soos die son+ skyn+ in die koninkryk van hulle Vader. Laat hom wat ore het, luister.+ Markus 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het hy bygevoeg: “Laat hom wat ore het om te luister, luister.”+ Openbaring 2:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Laat die een wat ’n oor het, hoor wat die gees+ vir die gemeentes sê.’+
43 In dié tyd sal die regverdiges so helder soos die son+ skyn+ in die koninkryk van hulle Vader. Laat hom wat ore het, luister.+