Matteus 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En as hy hom vind, voorwaar, ek sê vir julle dat hy blyer is oor hom as oor die nege-en-negentig wat nie afgedwaal het nie.+
13 En as hy hom vind, voorwaar, ek sê vir julle dat hy blyer is oor hom as oor die nege-en-negentig wat nie afgedwaal het nie.+