Matteus 27:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En toe hulle by ’n plek kom wat Golʹgota,+ dit wil sê Skedelplek, genoem word, Markus 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe het hulle hom gebring na die plek Golʹgota, wat, wanneer dit vertaal word, Skedelplek beteken.+
22 Toe het hulle hom gebring na die plek Golʹgota, wat, wanneer dit vertaal word, Skedelplek beteken.+