Johannes 20:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe dit laat was op daardie dag, die eerste van die week,+ en hoewel die deure waar die dissipels was, uit vrees+ vir die Jode toegesluit was, het Jesus gekom+ en in hulle midde gestaan en vir hulle gesê: “Mag julle vrede hê.”+
19 Toe dit laat was op daardie dag, die eerste van die week,+ en hoewel die deure waar die dissipels was, uit vrees+ vir die Jode toegesluit was, het Jesus gekom+ en in hulle midde gestaan en vir hulle gesê: “Mag julle vrede hê.”+