13 Toe Jesus dit hoor, het hy per boot daarvandaan weggegaan na ’n eensame plek om alleen te wees;+ maar die skare het dit te hore gekom en hom van die stede af te voet gevolg.
10 En toe die apostels terugkeer, het hulle vir hom vertel wat hulle gedoen het.+ Daarop het hy hulle saamgeneem en weggegaan na ’n stad wat Betsaiʹda genoem word om alleen te wees.+