Matteus 14:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En hulle het die oorkant bereik en in Genneʹsaret aan land gegaan.+ Markus 6:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 En hy het by hulle in die boot geklim, en die wind het gaan lê. Hulle was hieroor baie verbaas by hulleself,+
51 En hy het by hulle in die boot geklim, en die wind het gaan lê. Hulle was hieroor baie verbaas by hulleself,+