Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 6:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Want dít is die wil van my Vader, dat elkeen wat die Seun aanskou en geloof in hom beoefen, die ewige lewe moet hê,+ en ek sal hom op die laaste dag opwek.”+

  • 1 Korintiërs 15:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 in ’n oomblik, in ’n oogwink, gedurende die laaste trompet. Want die trompet+ sal weerklink, en die dooies sal onverderflik opgewek word, en ons sal verander word.

  • 1 Tessalonisense 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 want die Here self sal uit die hemel neerdaal+ met ’n gebiedende roep, met ’n aartsengel+ se stem en met God se trompet,+ en dié wat dood is in eenheid met Christus, sal eerste opstaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel