Johannes 8:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 en tog het julle hom nie geken nie.+ Maar ek ken hom.+ En as ek gesê het dat ek hom nie ken nie, sou ek soos julle wees, ’n leuenaar. Maar ek ken hom wel en bewaar sy woord.+
55 en tog het julle hom nie geken nie.+ Maar ek ken hom.+ En as ek gesê het dat ek hom nie ken nie, sou ek soos julle wees, ’n leuenaar. Maar ek ken hom wel en bewaar sy woord.+