3 En toe hy in Betaʹnië in die huis van Simon, die melaatse,+ was, terwyl hy gedurende die maaltyd aan tafel was, het daar ’n vrou gekom met ’n albaste fles welriekende olie, egte nardus, baie duur. Sy het die albaste fles oopgebreek en dit op sy kop begin uitgooi.+