38 Maar as ek dit wel doen, glo dan die werke,+ al glo julle my nie, sodat julle te wete kan kom en kan bly weet dat die Vader in eenheid met my en ek in eenheid met die Vader is.”+
21 sodat hulle almal een kan wees,+ net soos u, Vader, in eenheid met my en ek in eenheid met u is,+ dat hulle ook in eenheid met ons kan wees,+ sodat die wêreld kan glo dat u my uitgestuur het.+