Johannes 19:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En toe Jesus sy moeder en die dissipel wat hy liefgehad het,+ daar sien staan, het hy vir sy moeder gesê: “Vrou, kyk! U seun!”
26 En toe Jesus sy moeder en die dissipel wat hy liefgehad het,+ daar sien staan, het hy vir sy moeder gesê: “Vrou, kyk! U seun!”