Jesaja 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 In dié dag sal wat Jehovah laat uitspruit,+ tot sieraad en tot heerlikheid wees,+ en die vrug van die land sal iets wees om op trots te wees+ en iets pragtigs vir dié van Israel wat ontkom het.+
2 In dié dag sal wat Jehovah laat uitspruit,+ tot sieraad en tot heerlikheid wees,+ en die vrug van die land sal iets wees om op trots te wees+ en iets pragtigs vir dié van Israel wat ontkom het.+