Johannes 4:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En hy het weer na Kana+ in Galileʹa gekom, waar hy die water in wyn verander het.+ En daar was ’n sekere dienaar van die koning wie se seun in Kaperʹnaum siek was.+
46 En hy het weer na Kana+ in Galileʹa gekom, waar hy die water in wyn verander het.+ En daar was ’n sekere dienaar van die koning wie se seun in Kaperʹnaum siek was.+