Johannes 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Nietemin sê ek vir julle die waarheid: Dit is tot julle voordeel dat ek weggaan. Want as ek nie weggaan nie, sal die helper+ hoegenaamd nie na julle toe kom nie; maar as ek gaan, sal ek hom na julle toe stuur.
7 Nietemin sê ek vir julle die waarheid: Dit is tot julle voordeel dat ek weggaan. Want as ek nie weggaan nie, sal die helper+ hoegenaamd nie na julle toe kom nie; maar as ek gaan, sal ek hom na julle toe stuur.