5 En by die aandgraanoffer+ het ek uit my vernedering opgestaan, met my kleed en my moulose oorkleed geskeur, en ek het op my knieë gegaan+ en my palms na Jehovah my God uitgestrek.+
40 Maar Petrus het almal buitentoe gestuur+ en op sy knieë gegaan en gebid, en hy het na die liggaam gedraai en gesê: “Tabiʹta, staan op!” Sy het haar oë oopgemaak, en toe sy Petrus sien, het sy regop gesit.+