Lukas 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die skare het hom gevra: “Wat moet ons dan doen?”+ Handelinge 16:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En hy het hulle na buite gebring en gesê: “Menere, wat moet ek doen+ om gered te word?”