-
Handelinge 28:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 Drie dae later het hy egter dié wat die vernaamste manne van die Jode was, bymekaargeroep. Toe hulle bymekaargekom het, het hy vir hulle begin sê: “Manne, broers, hoewel ek niks teen die volk of die gebruike van ons voorvaders gedoen het nie,+ is ek as ’n gevangene uit Jerusalem in die hande van die Romeine oorgelewer.+
-