Josua 23:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Jehovah sal groot en magtige nasies voor julle uit verdryf.+ (Wat julle betref, niemand het tot vandag toe voor julle standgehou nie.)+ Josua 24:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Jehovah het al die volke, selfs die Amoriete, wat in die land gewoon het, voor ons uit verdryf.+ Wat ons betref, ook ons sal Jehovah dien, want hy is ons God.”+
9 En Jehovah sal groot en magtige nasies voor julle uit verdryf.+ (Wat julle betref, niemand het tot vandag toe voor julle standgehou nie.)+
18 En Jehovah het al die volke, selfs die Amoriete, wat in die land gewoon het, voor ons uit verdryf.+ Wat ons betref, ook ons sal Jehovah dien, want hy is ons God.”+