Jesaja 53:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Weens bedwang en strafgerig is hy weggeneem;+ en wie sal die besonderhede van sy geslag oordink?+ Want hy is uit die land van die lewendes+ afgesny.+ Weens die oortreding+ van my volk is hy die slag toegedien.+
8 Weens bedwang en strafgerig is hy weggeneem;+ en wie sal die besonderhede van sy geslag oordink?+ Want hy is uit die land van die lewendes+ afgesny.+ Weens die oortreding+ van my volk is hy die slag toegedien.+