Matteus 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het Jesus van Galileʹa+ af na die Jordaan gekom, na Johannes toe, om deur hom gedoop+ te word. Handelinge 10:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Julle weet oor watter onderwerp daar in die hele Judeʹa gepraat is, wat in Galileʹa begin het ná die doop wat Johannes verkondig het,+
13 Toe het Jesus van Galileʹa+ af na die Jordaan gekom, na Johannes toe, om deur hom gedoop+ te word.
37 Julle weet oor watter onderwerp daar in die hele Judeʹa gepraat is, wat in Galileʹa begin het ná die doop wat Johannes verkondig het,+