Handelinge 11:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het dié wat verstrooi+ is deur die verdrukking wat oor Steʹfanus ontstaan het, tot by Feniʹsië+ en Siprus+ en Antiogiʹë gegaan, maar hulle het die woord tot niemand anders as net Jode gespreek nie.+
19 Toe het dié wat verstrooi+ is deur die verdrukking wat oor Steʹfanus ontstaan het, tot by Feniʹsië+ en Siprus+ en Antiogiʹë gegaan, maar hulle het die woord tot niemand anders as net Jode gespreek nie.+