Lukas 24:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En terwyl hy gedurende die maaltyd saam met hulle aan tafel was, het hy die brood geneem, dit geseën, gebreek en vir hulle begin gee.+ Johannes 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jesus het gekom en die brood geneem en dit vir hulle gegee,+ en net so ook die vis.
30 En terwyl hy gedurende die maaltyd saam met hulle aan tafel was, het hy die brood geneem, dit geseën, gebreek en vir hulle begin gee.+