Handelinge 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En terwyl Petrus by homself heel dronkgeslaan was oor wat die visioen wat hy gesien het, tog kon beteken, kyk! toe het die manne wat deur Kornelius gestuur is, al na Simon se huis navraag gedoen en daar by die poort gestaan.+
17 En terwyl Petrus by homself heel dronkgeslaan was oor wat die visioen wat hy gesien het, tog kon beteken, kyk! toe het die manne wat deur Kornelius gestuur is, al na Simon se huis navraag gedoen en daar by die poort gestaan.+