Handelinge 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar Saulus het van die grond af opgestaan, en hoewel sy oë oop was, het hy niks gesien nie.+ Daarom het hulle hom aan die hand gelei en hom in Damaskus ingebring.
8 Maar Saulus het van die grond af opgestaan, en hoewel sy oë oop was, het hy niks gesien nie.+ Daarom het hulle hom aan die hand gelei en hom in Damaskus ingebring.